A3 Rubberstempels en Kerse

Home » A3 Rubberstempels en Kerse

A3 Rubberstempels is geleë in Zambesi Rylaan, Sinoville. Ons doen alle tipe stempels vir besighede en ook kunsstempels vir ‘scrapbooking’, wasstempels en stempels vir skole en onderwysers. Ons het ook onlangs ‘n kersfabriek gekoop en maak nou self kerse in enige kleur, geur en vorm op bestelling vir troues en spesiale okkasies.

A3 Rubberstempels en Kerse vertoon al die tipe kerse in die winkel in Zambesi Rylaan nr 260 (tussen Vinko en Marija Strate) en daar is ook vele soorte te koop. Kom kyk gerus na ons verskeidenheid kerse en koop direk by die vervaardiger teen baie billike pryse!

A3 Rubberstempels en Kerse Produkte en Dienste:

  • Stempels vir Besighede
  • Kunsstempels
  • Wasstempels
  • Stempels vir Skole
  • Kersfabriek: maak Kerse op bestelling vir Troues en ander Spesiale Okkasies, teen baie billike pryse!

Kontak Inligting vir A3 Rubberstempels en Kerse:

Kontak Persoon:
Mari Greyling

Tel:
0125439358

E-pos:
a3rubberstamps@gmail.com

Adres:
260 Zambesi drive
(tussen Vinko en Marija strate)
Sinoville
0182