Afrikaanse Skoolprojekte Studie Pakkette

Home » Afrikaanse Skoolprojekte Studie Pakkette

Afrikaanse Skoolprojekte Studie Pakkette, ‘n toonaangewende Afrikaanse Studie-webtuiste. Die doelstelling is om leerders te ondersteun in die voorbereiding vir hul toekoms. Afrikaanse Skoolprojekte ondersteun leerders, ouers en onderwysers met opvoedkundige inligting. Opvoedkundige inligting om kinders van Graad 1 tot Graad 12 toe te rus om die beste resultate in hul skoolwerk en eksamens te behaal.

Afrikaanse Skoolprojekte Studie Pakkette bied noukeurig saamgestelde studiemateriaal aan.  Dit word gereeld opgedateer, en dis maklik om te gebruik. Vir meer inligting, gaan na www.afrikaanseskoolprojekte.co.za. Daar is ‘n standard pakket of prima pakket beskikbaar, of slegs een vak kan aangekoop word. Studiemateriaal is gebaseer volgens die nuwe “CAPS” Kurrikulum.

Afrikaanse Skoolprojekte Studie Pakkette:

  • Keuse 1 – Subskripsie: Teken in vir die graad van jou keuse en laai die dokumente af.
  • Keuse 2 – CD’s: Bestel die CD’s en ontvang ‘n BONUS Subskripsie om alle nuwe dokumente af te laai.
  • Prima Pakket: Al die produkte ingesluit (Vraestelle per graad).
  • Standaard Pakket: Slegs Vraestelle (per graad).
  • Slegs Een Vak kan aangekoop word.
  • Studiemateriaal is gebaseer volgens die nuwe “CAPS” Kurrikulum.
  • Lidmaatskap Inbeldiens.

Afrikaanse Skoolprojekte Kontak Inligting:

Kantoor Nommers: (011) 907 9125 / (011) 869 9297 / 082 443 1288

E-pos:
Elderie Claassen (Eienaar): elderie@skoolprojekte.co.za
Mari Botha: info@afrikaanseskoolprojekte.co.za

Maandae tot Vrydae: 08:00 – 17:00

Webtuiste: www.afrikaanseskoolprojekte.co.za