Avroy Shlain Verteenwoordiger

Home » Avroy Shlain Verteenwoordiger

Avroy Shlain is een van die leiers in die kosmetiese bedryf en bestaan reeds 40 jaar in Suid Afrika.  Die produk is ideal vir die Suid-Afrikaanse klimaat. Ons top verkoper parfuum is Coppelia en JS.  Ons mini “face lift” in ‘n buisie is die bekende CRT Youth Gel wat elke vrou behoort te hê. Dit verhoog fermheid met 95% en verminder fyn lyntjies en plooie aansienlik. Ons het ‘n produk vir elke veltipe. Kontak my vir meer besonderhede.

Kontak Inligting vir Avroy Shlain Agent:

Kontak Persoon:
Amanda Bezuidenhout

Tel:
0788658634

E-pos:
Amanda.bezuidenhout23@gmail.com

Adres:
Botha Straat
Hermanstad
Pretoria