Besige Beertjies is ‘n Afrikaanse speelgroepie en creche in Doornpoort vir babatjies tot kinders van die ouderdom van 4 jaar. Ons sorg vir U kinders in ‘n veilige en liefdevolle huis omgewing waar die kindertjies leer deur speel en daaglikse oefeninge en aktiwiteite.
Besige Beertjies sien tans om na ‘n maksimum van 12 babas en kinders tussen 2 toesighouers. Ons ure is slegs Weeksdae van 06:30 tot 17:30 en ons sluit 1 week in Junie, sowel as Desember vakansies. Ons voorsien oggend pappies, peuselhappies en gesonde middagetes.
Kontak Besonderhede vir Besige Beertjies:
Kontak Persoon:
Annatjie Larkins
Tel:
012 547 1659
Sel:
082 556 7295
Adres:
Peerboom Straat
Doornpoort
Pretoria
[googlemaps width=700 height=500]

