Ciska Swemskool

Home » Ciska Swemskool

Ciska Swemskool

Ciska Swemskool bied swem lesse vir babas en kindersin  Pretoria. Dit is ‘n plek waar enige persoon in n gemaklike, veilige, vriendelike omgewing kan leer swem! Swemlesse word aangebied in n binneshuise verhitte swembad. Ons is Gelee in Doornpoort en Montana (grens aan Magalieskruin, Cynthiavale, Akasia, Pretoria Noord, Kameeldrif). Maandae tot Saterdae klasse! Klasgelde word Per Kwartaal Betaal.
Alle lesse is vooruitbetaalbaar.

Contact Details for Ciska Swemskool:

Ciska 072 246 1577

Webwerf:
http://www.ciskaswemskool.com/

Email:
ckciska@gmail.com

Location:
18 Apache St
Cynthiavale