Eksie Perfeksie Skoonmaakster

Home » Eksie Perfeksie Skoonmaakster
Betroubare Skoonmaakdienste in Montana en Omliggende Areas

Eksie Perfeksie Skoonmaakster Doornpoort en Montana en omliggende gebiede, Pretoria. Ek verskaf professionele, betroubare huishulp- en skoonmaak dienste (huise en kantore) teen bekostigbare pryse, in die noorde van Pretoria. My dienste sluit in die skoonmaak van kantore, skoonmaak van wonings, voorbereiding van maaltye, asook ander huishoudelike take, insluitende wasgoed. Alle dienste word direk en alleenlik deur myself uitgevoer. My tarief is per uur, maar ek het ook maandelikse pakkette beskikbaar wat goedkoper uitwerk.

As jy enige hulp benodig met die skoonmaak van jou huis, kontak my vandag! Alle dienste word DIREK deur my verskaf en ek stuur nie ‘n span uit nie. Kontak my vir meer inligting.

Eksie Perfeksie Skoonmaakster – Ek spesialiseer in die onderstaande:

  • Skoonmaak Dienste vir Huis
  • Skoonmaak Diens vir Kantoor
  • Huishoudlike Hulp
  • Weeklikse, Maandelikse of Eenmalige Skoonmaakdiens
  • Dienste word verskaf in die Noorde van Pretoria
  • Alle werk en dienste word direk en alleenlik deur my gedoen! (Geen Span)

Kontak my vandag vir kwotasie!!

Montana
Doornpoort
Annlin
Sinoville
Wonderboom
Magalieskruin
Kontak my vir meer inligting, en in watter gebiede my dienste beskikbaar is.

Kontak Inligting vir Eksie Perfeksie Skoonmaakster:

Webwerf:

Kontak Persoon:
Elize van Niekerk

Tel:
078 360 4873

E-pos:
perfeksiehulp@gmail.com

Adres:
Doornpoort
Pretoria

Web Design Services