Elardus Boomsloping

Home » Elardus Boomsloping

Elardus Boomsloping - Pretoria

Elardus Boomsloping. Ons sloop alle bome. Geen tuin of boom is te klein of te groot. Al die werk word gedoen onder die toesig van die eienaar, en ons is ten volle verseker. Ons doen boomslopings, snoei en trim van struike, palms en bome, en so meer. Ons bied die beste pryse! Kontak ons vir ‘n gratis kwotasie.

Kontak Jan by 072 706 2155, Johann by 081 251 3183, of stuur ‘n epos vir meer inligting en ‘n gratis kwotasie na elardusboomsloping@gmail.com.

Elardus Boomsloping Dienste:

  • Sloping van enige boom
  • Trim van alle bome en palms
  • Eienaar toesig
  • Ten volle verseker
  • Gratis kwotasies
  • Jan 0727062155
  • Johann 0812513183

Kontak Inligting:

Webtuiste:

Kontak Persoon:
Jan vd Westhuizen

Tel:
0727062155

Epos:
elardusboomsloping@gmail.com

Adres:
Pretoria
Gauteng