Hoërskool Montana

Home » Hoërskool Montana

Hoërskool Montana is geleë in die noorde van Pretoria, en is ‘n publieke skool vir leerlinge van Graad 8 tot 12. Hoërskool Montana word gereken as een van die top 10 akademiese skole in Gauteng nie, en bied ook ‘n wye verskeidenheid van sport en kultuur aktwiteite, asook sosiale aangeleenthede aan. Die Montana Vliegakademie is geopen in 2006 vir leerlinge vanaf Graad 8, en bied teoretiese opleiding by die skool, en praktiese opleiding by die Wonderboom lughawe aan.Vir meer inligting, besoek die Hoërskool Montana webtuiste, www.hsmontana.co.za.

  • Akademie: Een van die Top 10 Akademiese Skole in Gauteng.
  • Kultuur: CSV, Eisteddfod, Kunsuitstalling, Montiekoor, Redemnaars, Revue, Toastmasters, Toneelfees, Voortrekkers.
  • Sport: Atletiek, Bergfiets, Boogskiet, Cheerleading, Gholf, Hokkie, Jukskei, Krieket, Landloop, Netbal, Rugby, Rugby 7’s, Ruitersport, Sagtebal, Skaak, Sokker, Swemm & Lewensredding, Tennis.
  • Vliegakademie: vanaf Graad 8.
  • Sosiaal: Groentjiekonsert, Magrietjie-aand, Matriekafskeid, Mnr & Mej Montie, Valentynsbal, Wildsfees, Musiekfees.

Hoërskool Montana Kontak Inligting:

Kantoor: (012) 548 0160/1

Faks: (012) 548 1856

E-Pos: hsmontana@global.co.za

Webtuiste: www.hsmontana.co.za

Adres:
h/v Dr Swanepoel & Sesdeweg
Montana
Pretoria, 1082
Gauteng