Hoërskool Overkruin

Home » Hoërskool Overkruin

Hoërskool Overkruin is ‘n publieke Afrikaanse skool geleë in die noordelike voorstede van Pretoria, en fokus op gehalte akademie, sport en kultuur bedrywighede. Dit is die skool met waardes, waar elke leerling nommer een is, en bied goeie geleenthede aan vir leerlinge om op alle terreine ten volle te kan ontwikkel. Vir meer besonderhede, gaan na die skool se webblad, www.overkruin.com.

Hoërskool Overkruin Inligting:

  • Akademie: primêr ’n akademiese instelling.
  • Sport: Atletiek, Bergfiets, Equestrian, Gholf, Hokkie, Krieket, Landloop, Netbal, Rugby, Sagtebal, Sewes Rugby, Skaak, Sokker, Swem, Tafeltennis, Tennis.
  • Kultuur: ATKV, Fotografie, Koor, Uitvoerende Kunste, Ovieater, Redenaars, Revue, ens.
  • Boekwinkel 2013: Alle lyste word DIREK by Galileo Boekwinkel op die skoolgronde ingehandig, of u kan bestellings aanlyn doen direk op die Galileo webblad (meer inligting by www.galileobooks.co.za).

Hoërskool Overkruin Kontak Inligting:

Tel: (012) 567-5115

Faks: (012) 543-1790

E-Pos: info@overkruin.com

Website: www.overkruin.com

Posadres:
Hoërskool Overkruin
Posbus 13709
Wonderboom
Pretoria
Gauteng