Jacques Mulder Etes is geleë in die Ooste van Pretoria, en voorsien gehalte disse aan meer as 100 adresse in die Pretoria omgewing – die spyskaart bestaan uit heerlike gekookte kos wat gereeld afgewissel word. Die nuutste spyskaart is beskikbaar by www.etes.co.za/downloads/menu.doc, en aflewerings word soggens gedoen. Geen bestellings word telefonies op Saterdae of Sondae aanvaar nie, maar u kan bestellings oor naweke e-pos, alhoewel naweek e-pos bestellings in ag geneem sal word vir die komende week Dinsdag.
Jacques Mulder Etes Inligting:
- Bekostigbare Etes Afgelewer by u Huis.
- Verskaf ook Etes aan Diabete.
- Items op die Spyskaart wat u nie eet nie, word met meer groente of ander vleis in voorraad vervang.
- Sien die Nuutste Spyskaart by www.etes.co.za/downloads/menu.doc.
- Lewer in Pretoria en Omgewing – doen navraag oor aflewerings in jou gebied, want alle aflewerings geskied in die oggend.
- BELANGRIK: alle bestellings moet voor 12:00 die vorige dag gedoen word.
Jacques Mulder Etes Kontak Inligting:
Tel: 082 790 2862
E-pos: jacques@etes.co.za
Webtuiste: www.etes.co.za

