Jonge Einstein Akademie

Home » Jonge Einstein Akademie

Jonge Einstein Akademie is sentraal gelee op die grens tussen Magalieskruin en Sinoville, Pretoria Noord, en maak voorsiening vir babasorg, kleuters en naskool vir leerlinge. Die skool fokus op die emosionele, fisiese, geestelike, kreatiewe en intellektuele ontwikkeling van elke kind in ‘n veilige, liefdevolle omgewing.

Jonge Einstein Akademie:

  • Babas vanaf 3 maande tot Graad 00
  • Gehalte onderwys in Afrikaans
  • Christelike waardes
  • Nagevorsde kirrikulum vir elke ouderdomsgroep
  • Klein klasse, individuele aandag
  • Stimulerende aktiwiteite
  • Voedsame maaltye
  • Naskool fasiliteite
  • Vakansieversorging (teen geen ekstra betaling)
  • (Vervoer kinders na buitemuurse aktiwiteite)
  • (Voorwaardes geld)

Jonge Einstein Akademie Kontak Inligting:

Email: hoof@jongeeinstein.co.za

Cell: 082 579 5852

Website: www.jongeeinstein.co.za

Adres:
Jonge Einstein Akademie
h/v Braam Pretorius en Dominika Straat 292
Magalieskruin, Pretoria 0129
Gauteng
Suid-Afrika

Posadres:
Posbus 1480,
Montana Park, 0159