Kleuterskool Eugene Marais

Home » Kleuterskool Eugene Marais

Kleuterskool Eugene Marais in Mayville, Pretoria, is ‘n Christelike Afrikaanse Kleuterskool wat oop is 365 dae van die jaar, insluitende Publieke Vakansiedae, Naweke en Na-Ure. Die skool streef daarna om gehalte diens deur ervare, opgeleide personeel te lewer, wat elke kind sal help om sy volle potensiaal te bereik.

Kleuterskool Eugene Marais Inligting:

  • Babas (3 maande tot 24 maande) & Kleuters (25 maande tot 6 jaar of Gr R).
  • 2 Stelsels (11 of 12 maande) & 3 Pakkette beskikbaar: Pakket A, 6:30 – 17:30; Pakket B, 6:00 – 18:00; Pakket C, 5:30 – 19-30).
  • Christelike, Afrikaanse, Kindervriendelike Fasiliteit.
  • Etes en Verversings word voorsien.
  • Oop 365 dae van die jaar vanaf 05:30 tot 19:30, asook addisionele ure.
  • Buitemuurse Aktiwiteite aangebied by die skool: Dans, Kinderkiekies, Monkeynastix, Musiek, Pottebakkers, Rekenaars en Swem.
  • Naby Euguene Marais Hospitaal geleë.
  • Privaat & Hospitaalkinders welkom.
  • ENGLISH CLASSES: available from 2013.

Kleuterskool Eugene Marais Kontak Inligting:

Kontak Persoon: Mev Ferreira

Tel: 012 – 334 2545

Faks: 012 335 8453

E-pos: emkleuterskool@iburst.co.za

Webtuiste: www.emkleuterskool.co.za/

Adres:
Kleuterskool Eugene Marais
5de Laan, 705
Mayville
Pretoria