
Kliniese Sielkundige Pretoria Noord. Rita Watson spesialiseer in ondersteuning en terapie met emosionele en gedragsprobleme van die hedendaagse lewe. Dit sluit in huweliksprobleme, gesinskonflik, traumatiese gebeure, depressie, en vele meer. As gekwalifiseerde kliniese sielkundige bied sy haar hulp aan vir Kliniese Depressie, Trauma, Prestasiedruk, Huweliksprobleme, ensovoorts.
Kliniese sielkundiges help met:
Individuele psigoterapie
Verhoudingsterapie
Gesinsterapie
Hipnoterapie
Breingolf Rekursiewe terapie
Kliniese sielkundiges fokus op:
Emosionele probleme soos depressie, angs, post-traumatiese stres – Sielkundige Assessering
Hantering van stres
Die hantering van verlies
Persoonlike ontwikkeling
Substans misbruik
Egskeidingsberading
Trauma berading
Eetversteurings
Nageboorte depressie
Enige psigiatriese diagnose of simptome.
Rita Watson Clinical Psychologist – Psychological assessment and Psychotherapy.
A clinical psychologist is a mental health professional with highly specialized training in the diagnosis and psychological treatment of mental, behavioral and emotional illnesses, including obsessive-compulsive disorder (OCD). Some of the more common disorders that might be treated include learning disabilities, substance abuse, depression, anxiety, and eating disorders.
Kliniese Sielkundige Pretoria Noord – Rita Watson spesialiseer in:
- Huweliksterapie
- Ouerlike Konflik
- Emosionele en Gedragsprobleme
- Depressie en Selfmoordneigings
- Prestasiedruk
- Trauma – huisbraak, kaping, gewapende roof
- Voorbereiding op Emigrasie
- Ouerleiding
- Kinders, Tieners en Volwassenes
www.facebook.com/Rita-Watson-Kliniese-Sielkundige-218853022031631/
Kontak Inligting:
Kontak Persoon:
Rita Watson
Tel:
084 845 4716
Adres:
500 Airport Road
Pretoria North
South Africa

