LAS Vintage Motor Museum

Home » LAS Vintage Motor Museum

Die LAS (LA Sport) Vintage Motor Museum is gelee op die dakparkeringsarea van die Zambezi Mall, in Pretoria Noord. Die versameling antieke voertuie en motorfietse sluit onder andere ‘n 1911 Model T Ford in, en Lionel en Annalie Lewis beplan om die Museum te vergroot om later heelwat meer voertuie, asook ‘n restourasie/dienspunt, en ‘n biblioteek, te huisves.

LAS Vintage Motor Museum bied aan:

  • Antieke Motors en Motorfietse Uitstalling.
  • Besoektye – Maandae tot Vrydae, 10:00 tot 17:00, Saterdae, 10:00 tot 15:00, Publieke Vakansiedae, 11:00 tot 15:00.

Kontak Inligting:

Tel: 012 808 1038 / 072 331 6726

E-pos: vintagemotors@lasport.co.za

Adres:
Zambezi Mall
Pretoria Noord