
Live Pure Potential Life Coaching. Kom ontdek jou uniekheid en bou aan jou droom… Ons bevind ons dikwels in ‘n nuwe lewensfase, soms vol onsekerheid en uitdagings, en soms opwindend met baie potensiaal. Ek stap graag saam met jou op hierdie ontdekkingsreis na ‘n betekenisvolle lewe, en sekerheid oor wat JY uit die lewe wil hê. Die sinvolheid van opregte vreugde, ontwikkeling, en die realisering van jou droom. Ek werk veral met tieners en volwassenes, en fokus op mense wat onlangs ‘n alternatiewe lewenswyse binnegegaan het.
Live Pure Potential Life Coaching. Adam is ‘n geregistreerde lewensafrigter in Pretoria. Dit is sy passie om met mense te werk, en hul te help en ondersteun, om hul volle potensiaal as mens te bereik. Afsprake is privaat en vertroulik. Kontak Adam by 082 458 8683, of adam@livepurepotential.com vir ‘n afspraak.
Live Pure Potential Life Coaching:
- Geregistreerde lewensafrigter.
- Ek werk veral met tieners en volwassenes.
- Ek fokus op mense wat onlangs ‘n alternatiewe lewenswyse binnegegaan het.
Kontak Inligting vir Live | Pure | Potential – Life Coaching:
Webtuiste:
livepurepotential.com
Kontak Persoon:
Adam Willemse
Tel:
0824588683
Epos:
adam@livepurepotential.com
Adres:
Webbstraat
Queenswood, 0186
Pretoria

