Riana Prinsloo se praktyk bestaan uit ‘n span van drie fisioterapeute wat baie toegewyd is, en nou saamwerk met verskeie mediese persone soos pediaters, algemene praktisyns en biokinetici. Hul behandeling sluit ‘n wye reeks toestande in, hulle doen tuisbesoeke, en verskaf hulpprodukte soos stutte en nebiliseerders.
Fisioterapie behandeling sluit in:
- Sportbeserings
- Ortopediese Toestande
- Neurologiese Toestande (bv. na-beroerte behandeling)
- Kroniese Nek- en Rugpyn
- Sinisitus
- Longtoestande
- Limfdreinasie
- Tuis- en Kleuterskoolbesoeke
- Verskaffing van Hulpmiddels, Stutte, Nebiliseerders, ens.
Riana Prinsloo Fisioterapeut Kontak Inligting:
Tel: 012 567 1523
Nood Sel: 083 656 9275
Adres:
Braam Pretoriusstraat 252
Sinoville
Pretoria

