Rita Watson Kliniese Sielkundige

Home » Rita Watson Kliniese Sielkundige

Rita Watson Kliniese Sielkundige in Pretoria Noord spesialiseer in ondersteuning en terapie met emosionele en gedragsprobleme van die hedendaagse lewe. Dit sluit in huweliksprobleme, gesinskonflik, traumatiese gebeure, depressie, en vele meer. As gekwalifiseerde kliniese sielkundige bied sy haar hulp aan vir Kliniese Depressie, Trauma, Prestasiedruk, Huweliksprobleme, ensovoorts.

Rita Watson is ‘n gekwalifiseerde kliniese sielkundige wat hulp aanbied vir Kliniese Depressie, Trauma, Prestasiedruk, Huweliksprobleme, ensovoorts.

Rita Watson Kliniese Sielkundige spesialiseer in:

  • Huweliksterapie
  • Ouerlike Konflik
  • Emosionele en Gedragsprobleme
  • Depressie en Selfmoordneigings
  • Prestasiedruk
  • Trauma – huisbraak, kaping, gewapende roof
  • Voorbereiding op Emigrasie
  • Ouerleiding
  • Kinders, Tieners en Volwassenes

Rita Watson Kliniese Sielkundige Kontak Inligting:

Tel:
084 845 4716

Epos:
ritawatsonesterhuizen@gmall.com

Adres:
Van Riebeeck Ave
Pretoria North