Die Soné Ferreira Oudioloog/Audiologist Praktyke is geleë in Sinoville en Pretoria Noord, en wil hul 19e verjaarsdag in Junie 2012 vier met afslag op sekere dienste en produkte. Soné Ferreira Oudioloog/Audiologist is in diens van die gemeenskap sedert 1993, en is die verskaffer van verskeie tipe gehoorapparate en professionele diens.
Soné Ferreira Oudioloog Praktyke se Spesiale Verjaarsdag aanbiedinge vir Junie 2012:
- Aanbiedinge geldig slegs vir Junie 2012.
- Besoek die praktyke in Sinoville en Pretoria Noord en ontvang ‘n geskenkie.
- Kliente word genooi vir ‘n koppie tee.
- GRATIS siftingsgehoortoetse – skakel vir afspraak.
- Proef verskeie gehoorstelle sonder kostes.
- GRATIS mini-diens op gehoorapparate.
- Koop een pakkie batterye en kry een GRATIS.
Kontak Inligting:
Pretoria Noord Tel: 012 565 4619
Sinoville Tel: 012 567 0157

