Sonskyn Tee Tuin en Kwekery

Home » Sonskyn Tee Tuin en Kwekery

Hierdie is nie net ‘n lekker kuierplek waar tannies bymekaar kom vir koek-en-tee en skinder nie. Dit is ook ‘n plek waar jy en jou vriendin rustig in die somer se buitelug kan ontspan en iets heerlik eet en drink. Ons bied ook ‘n verskeidenheid van opsies waar funksies en partytjies gehou kan word soos kombuis- en ooievaarstee’s en kinderpartytjies. Ons het ook bekostigbare potte en plantjies vir jou tuin beskikbaar.

Sonskyn Tee Tuin en Kwekery Inligting:

  • Teetuin
  • Spesiale Funksies
  • Kinderpartytjies
  • Plante & Potte

Kontak Inligting vir Sonskyn Tee Tuin en Kwekery:

Kontak Persoon:
Amanda Bezuidenhout

Tel:
0788658634

E-pos:
Sonskynteetuinenkwekery@gmail.com

Adres:
Karl Trichardt Str 440
Mountain View
Pretoria
0082