Stairway Tutors Individual and Group Tutoring

Home » Stairway Tutors Individual and Group Tutoring

Stairway Tutors Individual and Group Tutoring - Rietfontein

Stairway Tutors Individual and Group Tutoring: Stairway Tutors specialises in tutoring your child to the top by instilling subject self-confidence instead of just conveying knowledge. We cater to the specific needs of each child. We offer individual tutoring, group classes and exam/ holiday workshops. We provide classes for primary and high school learners. Stairway Tutors attempts to satisfy every client’s needs. Stairway Tutors Individual and Group Tutoring offers the following services, but do not hesitate to contact us should you require something different:

Stairway Tutors Individuele en Groeponderrig. Ons spesialiseer in onderrig wat u kind sal laat uitstyg om hulle volle potensiaal te bereik deur selfvertrou in vakke te verbeter eerder as om net kennis oor te dra.  Ons lewer ‘n diens spesifiek aan elke individu se persoonlike behoeftes deur verskeie opsies, insluitende; individuele sessies, groep klasse as ook eksamen/ vakansie werkswinkels. Ons verskaf klasse vir laer- en hoërskool leerlinge. Stairway Tutors probeer om aan elke klient se benodighede te voldoen. Ons voorsien die volgende dienste maar kontak ons gerus as u iets anders ingedagte het:

Stairway Tutors Individual and Group Tutoring Services:

INDIVIDUAL SESSIONS:
With our individual sessions, learners are tutored at their home by a tutor competent in the subject required. Tutors travel, using their own transport, to the learner’s place of residence, offering you, as parent, some extra time. Our tutors will give your child the individual attention required to make him/ her confident in the required subject, while sharing knowledge and studying techniques. Class fees are charged at an hourly rate based on the grade of the learner.
INDIVIDUELE SESSIES:
Met die individuele sessies word leerlinge by hulle eie huis getutor deur ‘n tutor wat bevoeg is in daai spesifieke vak-rigting. Om dit gemakliker te maak vir die ouers, sal alle tutors van hulle eie vervoer gebruik maak om tot by die leerling se woning te kom.  Ons tutors sal vir u kind die individuele aandag nodig gee om hom/ haar vertroud te maak in die gekose vak, terwyl hulle kennis en leer tegnieke oordra. Klasfooie word gehef teen ‘n uurlikse fooi gebaseer op die graad van die leerling.

GROUP CLASSES:
Group classes consist of 2 to a maximum of 5 learners per session. Classes last for 90 minutes of which 45 – 60 minutes will consist of tutoring, followed by 30 – 45 minutes of excercises where individual queries can be attended to. This allows the tutors to address any specific problems a learner may have on an individual basis. Fees are charged per class, based on the learners’ grade.
GROEP KLASSE:
Groep klasse word aangebied vir 2 tot ‘n maksimum van 5 leerlinge per sessie. Klasse duur vir 90 minute waarvan 45 – 60 minute gebruik sal work vir onderrig en 30 – 45 minute vir voltooiïng van oefeninge waar tydens individuele vrae aandag sal geniet. Dit gee tyd vir die tutor om individuele aandag aan ‘n leerling te gee wat ‘n spesifieke problem het. Fooie word gehef per klas gebaseer op die graad van die leerlinge.

WORKSHOPS:
Workshops take place during school holidays and prior to exams, and can accommodate a maximum of 12 learners. These workshops are subject-specific and only focus on certain areas, for example, Euclidian Geometry or essay writing in Art History. The workshops consist of theoretical background and practical exercises to ensure that learners are ready for exams. Individual attention will be provided during practical exercises as more than one tutor will be at a workshop. The duration of workshops are determined based on the grade and material handled. Keep an eye on the website to see which workshops are happening soon or contact us if you have a specific request.
WERKSWINKELS:
Werkswinkels vind plaas gedurende skoolvakansies en voor eksamens, en kan ‘n maksimum van 12 leerlinge akkomodeer. Hierdie werkswinkels is vak-spesifiek en focus net op sekere aspekte, byvoorbeeld, Euklidiese Meetkunde of opstelwerk in Kuns Geskiedenis. Die werkswinkels bestaan uit teoretiese agtergrond en praktiese oefeninge om te verseker dat leerlinge reg is vir eksamens. Individuele aandag word voorsien gedurende praktiese oefeninge want meer as een tutor behartig elke werkswinkel. Die tydsduur van die werkswinkel word bepaal deur die graad en material wat hanteer word. Hou die webwerf dop om te sien watter werkswinkels volgende plaasvind of kontak ons as u ‘n spesifieke versoek het.

Contact Details for Stairway Tutors:

Website:
www.stairwaytutors.co.za

Contact Person:
Ivannih Nel

Tel:
071 521 9107

Email:
info@stairwaytutors.co.za

Address:
Rietfontein
Pretoria
Gauteng