The Nanny’s Kleuterskool is ‘n geregistreerde Kleuterskool en Sorgsentrum wat 24 uur per dag, 7 dae ‘n week oop is. Die unieke kleuterskool het in 1996 oopgemaak, en daar is een klasgroep elk wat wissel tussen die ‘Clever’, Praktiese en Temaklasse.
The Nanny’s Kleuterskool en Sorgsentrum bied aan:
- Amptelike Voertaal – Afrikaans
- Kleuterskool daagliks oop tussen 06:00 en 18:00
- Wissel klasse, Tema klasse, Prakties
- Na-ure teen lae geriewe
- Gratis Graad R ‘Clever’ skoolgereedheids-evaluasie word gedoen
Kontak Inligting:
Tel: 012 546 1543 / 079 879 1490
Adres:
H/v Burger & Genl de Wetstraat
Pretoria Noord

