Timeless Trends Unisex Haarsalon is gelee in Zambesirylaan, Sinoville, en spesialiseer in haarbehandelings vir dames en mans. Die haarsalon bied gereeld spesiale aanbiedinge aan, en help kliente ook met verslanking en ‘n gesonde leefstyl.
Timeless Trends spesialiseer in Haarkonsultasies, Professionele Haarbehandelings, Spesiale Aanbiedings, Pensioenaris Afslag.
Timeless Trends Unisex Haarsalon bied aan:
- Konsultasies
- Mans & Dames Haarbehandelings
- Professionele Sny, Blaas & Kleur
- Gereelde Spesiale Aanbiedings (Moedersdag, en so meer)
- Pensioenaris Afslag
Timeless Trends Unisex Haarsalon Kontak Inligting:
Kontak Persoon: Antonette
Tel: 082 789 4643
Adres:
Timeless Trends Unisex Haarsalon
Zambesirylaan 152
Sinoville
Pretoria

