Venelize Tema Kinder Partytjies

Home » Venelize Tema Kinder Partytjies
Venelize Tema Kinder Partytjies - Pretoria

Venelize Tema Kinder Partytjies – Pretoria. Laat jou prins / prinsessie se partytjie uitstaan met ‘n groot verskeidenheid temas! Ons doen alles, insluitende die opstel van die partytjie, koek en kolwyntjies, en die opruim na die tyd!

Venelize Tema Kinder Partytjies. Ons poog om ons heel beste te lewer aan ieder en elk wat van ons dienste gebruik maak. Ons spesialiseer in kinder partytjies, konferensies, privaat etes, troues, verjaarsdae, galas, private dinners, weddings, birthdays, spyseniering, spesiale temas, en vele meer.

Venelize Tema Kinder Partytjies en ander Dienste:

1. Kinder Partytjies – groot verskeidenheid temas om van te kies! Ons doen alles, insluitende die opstel van die partytjie, koek, en die opruim na die tyd! Kontak ons vir meer inligting by 078 360 4872 of stuur ‘n epos na venelize@gmail.com
2. Korporatief – korporatiewe etes, spanbou, konferensies, produk vrystellings
3. Spyseniering:
Ontbyt, Middagetes, Aandetes
Kolwyntjies
Gewilde “Freakshake” Kolwyntjies
Verjaarsdagkoeke & Mini Kolwyntjies, en meer
Gaan na http://www.venelize.co.za/page6.html vir meer inligting oor spyseniering
4. Troues & Dekor
Als Insluitende Dekor & Blomme
Ruikers, konfetti
Koördinasie van die Troue
Huur van Dekor
5. Temas
Enige spesiale gebeurtenis of partytjie met ‘n tema.

Kontak Inligting vir Venelize Tema Kinder Partytjies:

Contact Person:
Venessa v Niekerk

Tel:
078 360 4872

Address:
Pretoria
Gauteng

Web Design Services