Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys is ‘n firma wat spesialiseer in ‘n wye verskeidenheid regswerk wat insluit die registrasie van verbande, aktevervaardiging, en belastingadvies. Beide die prokureurs – wat Jacques en Minisa van Heerden insluit – het ‘n LLM graad, en hul firma fokus op professionele transaksies, koste-effektiewe resultate en langtermynverhoudings.
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys spesialiseer in:
- Belastingadvies
- Kommersiele Reg
- Verbandaansoeke
- Aktevervaardigers
- Opstel van Testamente
- Boedelberedderaars
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys Kontak Inligting:
Tel: 012 543 2805
Fax: 012 543 2801
Sel: 082 365 4145 (Jacques van Heerden – LLB LLM Unisa)
Sel: 082 319 6984 (Minisa van Heerden – LLB LLM UP)
Epos: vheerj@hotmail.com / visserprokureurs@telkomsa.net
Adres:
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys
Braam Pretoriusstraat 421,
Magalieskruin
Pretoria

