
Vrolik & Vars Gifts & Accessories Boutique House – Pretoria. A Boutique House of Accessories, Gifts, Décor, Stylish Clothes & more!
Vrolik en Vars – Geskenke – Bykomstighede – Dekor – Stylvolle en Elegante Klere, geleë binne-in Divine Divas Pamper Parties Day Spa ( Adults / Girls / Moms /Ladies /Corporate Wellness & Events Individual & Group treatment packages ). Aanlyn Winkel Altyd Oop. Ons Lewer by jou deur af teen minimale fooi. Nasionaal + Internasionaal. Handsakke, Serpe, HoutKrale, Juwele, Geskenke, Dekor, Klere, Handgemaakte Items, Borsspelde, ALS WAT MOOI is en baie meer.
Meeste van ons krale en bykomstighede items word self vervaardig en gemaak. Sou u as ons gewaardeerde “Vrolik en Vars” kliënt iets bestel, hou ons die reg voor om, indien ons nie 100% dieselfde rou materiale ( krale, kant, fittings ens. ) beskikbaar het nie, om dan iets soortgelyk en net so mooi, indien nie mooier, in die plek daarvan te gebruik. U items word met baie sorg en liefde gemaak en ons stel kwaliteit en nie kwantiteit hoog op prys. Weens die feit dat handgemaakte produkte deur verskeie personeel vervaardig en gemaak word sal variasies effens voorkom. Dit verhoog ook die uniekheid van die spesiale items. Wees dus gerus dat indien u so item bestel, dat u dus met ‘n unieke, eksklusiewe, handgemaakte item sal kan spog. Baie dekor items word self handgemaak, en ons koop ook ‘n wye reeks items aan soos Cotton Road Handsakke en reeks , Vivace Handsakke en reeks, True Color Cotton Road se Platinum reeks en vele meer. Ek loop dae en soek na die allermooiste goeters net vir jou!
Vrolik en Vars is gelee BINNE-In Divine Divas Pamper Parties Dag Spa.
Vrolik & Vars Gifts & Accessories Boutique House specialises in:
- Décor
- Gifts
- Accessories
- Stylish Clothes, and more
- Online Shop – always open
- Deliveries – national & international
- NOTE:
Vrolik & Vars Gifts & Accessories Boutique House is located inside Divine Divas Pamper Parties Dag Spa, 1147A Terblanche Street, Moregloed, Pretoria
Contact Details for Vrolik & Vars Gifts & Accessories Boutique House:
Contact Person:
Maritza Kleinhans
Tel:
079 504 0528
Address:
Vrolik & Vars Gifts & Accessories Boutique House
Located Inside Divine Divas Pamper Parties Dag Spa
1147A Terblanche Street
Moregloed
Pretoria