Zippy Taxi bied ‘n pendeldiens aan in die noorde van Pretoria, en spesialiseer in die vervoer van persone na winkels, skool, sport en buitemuurse aktiwiteite, en so meer. Die areas waar die diens aangebied word sluit in Montana, Wonderboom, Annlin, Sinoville en Magalieskruin.
Zippy Taxi Dienste:
- Neem jou waar jy wil wees.
- Winkels, Skool, Sport, Buitemuurs, ensovoorts.
- Tariewe (Maart 2012) – R4/km, en R5/km vir afstande verder as 10km.
- Area – Montana, Wonderboom, Annlin, Sinoville, Magalieskruin.
Zippy Taxi Kontak Inligting:
Tel: 072 304 1387

